Jou kind se eerste skooldag is ’n spesiale geleentheid. Maak dit onvergeetlik deur hom of haar in te skryf vir Huisgenoot en Ackermans se My Graad 1’tjie-kompetisie. Daar is lekker kontantpryse op die spel.
Wat jy kan wen
Eerste plek: R3 000 kontant
Tweede plek: R2 000 kontant
Derde plek: R1 000 kontant
PLUS! 5 Ackermans-geskenkbewyse van R200 elk vir diegene wat aan die stemming deelneem.