’n Veilige hawe vir kosbare stomp neusies: HG kuier by vrou wat meer as 2000 mopshonde red
Cheryl is so passievol oor hierdie stompneushondjies dat sy haar tyd, geld en energie daaraan wy om haar huis ’n veilige hawe vir mopshonde te maak.