Stem vir jou gunsteling graadeentjie

  1. Klik op die profiel van die graadeentjie of soek vir die profiel deur die profielnommer (bv. 7900) in die soek veld in te tik.
  2. Klik op die rooi ‘Stem’-knoppie om te stem.
  3. Jy kry 10 stemme per 24 uur, per toestel.
  4. Indien jy sukkel om weer te stem, verfris net die blad.
  5. Stemmery sluit op 7 Maart 2021 om 17:00.
  6. Alle pryswenners sal teen 15 Maart 2021 in kennis gestel word.

Sorg dat jy jou inskrywingskakel op Facebook, Instagram, Twitter en WhatsApp deel om jou vriende en familie te laat stem!


Graadeentjie -8588

Stem-kompetisie

• Stemmers kan een van 10 Ackermans-koopbewyse ter waarde van R1 000 wen – net deur te stem!
• Die wenners word bepaal deur ’n gelukstrekking waarvoor jy net eenkeer sal kan inskryf.
• Jy hoef nie ’n Gr. 1-inskrywing te gemaak het om te kan deelneem nie.
• Jy hoef bloot te stem vir jou gunsteling en kan dan kom inskryf vir hierdie aparte kompetisie.
• Voltooi dus die vorm asseblief net een keer, ongeag hoeveel keer jy stem.