Stem vir jou gunsteling-graad 1’tjie

Stem só:

  1. Klik op die profiel van die graad 1’tjie of soek die profiel deur die profielnommer (bv. 7900) in die soekbalk in te tik.
  2. Klik op die pienk Stem-knoppie om te stem.
  3. Jy kry 10 stemme per 24 uur, per toestel.
  4. As jy sukkel om weer te stem, verfris net die bladsy.
  5. Die stemming sluit op 31 Januarie 2023.
  6. Alle pryswenners sal teen 14 Februarie 2023 in kennis gestel word.

Volledige bepalings en voorwaardes is hier beskikbaar.

Moedig jou vriende en familie aan om te stem deur jou inskrywingskakel op Facebook, Instagram, Twitter en WhatsApp te deel!

Stem-kompetisie

Jy kan een van 5 Ackermans-geskenkbewyse ter waarde van R200 wen – jy moet net stem!

  • Die wenners sal in ’n gelukstrekking aangewys word waarvoor jy net een keer in aanmerking sal kom.
  • Jy hoef nie ’n graad 1’tjie in te skryf om in aanmerking te kom nie.
  • Stem eenvoudig vir jou gunsteling, en skryf in vir hierdie aparte kompetisie.
  • Voltooi hierdie inskrywingsvorm slegs een keer, ongeag hoeveel keer jy stem.