Moenie hierdie tweepak-aanbiedinge misloop nie

Skooluniforms van kop tot tone sodat jou kinders op dag een op hul beste kan lyk

Ma’s, om jul kinders vir die nuwe skooljaar reg te kry, begin met die agtermekaar kry van hul skooluniforms. Ackermans het alles wat jy nodig het om hulle op die pad na sukses te sit – van kortmouhemde en kortbroeke tot langbroeke en skoene.

Ackermans, wat vir hul wonderlike tweepak-aanbiedinge en gehalte-skooldrag bekend is, is jou eenstopwinkel vir al die basiese terug-skool-toe-items. En met hul wonderlike tweepak-aanbiedinge kan jy nou nog meer besparings en waarde vir minder kry.

Koop ’n pak van twee kortmouhemde vanaf R49,95 vir ouderdomme 5-6 – dis minder as R25 elk! Of ’n pak van twee grys kortbroeke vanaf R79,95 vir ouderdomme 5-6 – dis minder as R40 elk.

Nog tweepak-aanbiedinge sluit in ’n pak van twee seuns-langbroeke vanaf R129,95 vir ouderdomme 5-6 – dis minder as R65 elk. Of ’n pak van twee langmouhemde vanaf R79,95 vir ouderdomme 5-6. Dis minder as R40 per hemp!

Regmaak vir sport? Moenie die pak van twee gekleurde T-hemde vanaf R59,95 vir ouderdomme 3-4 misloop nie.

Maak seker jy kom nou by jou naaste Ackermans-winkel uit om die wonderlike tweepak-terug-skool-toe-aanbiedinge in die hande te kry. Slegs terwyl voorraad hou. Gou maak!

Besoek ackermans.co.za vir nog inligting.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp