PRYSE

DIS WAT JY KAN WEN

* Eerste prys:
– R5 000 kontant
– R2 000 kontant vir jou kind se skool

* Tweede prys:
– R3 000 kontant

* Derde prys:
– R2 000 kontant

* PEP-grootprys-wenner:
– R10 000 kontant
– R6 000 vir die wenner se skool

* Stemmerpryse:
– Drie R500 PEP-koopbewyse vir stemmers
– Die trekkings van die stemmerpryswenners sal op 15, 18 en 25 Januarie 2019 plaasvind.