Vang die oomblik vas en staan ’n kans om jou deel van R12 500 kontant en wonderlike geskenkpakke te wen!
Wenners sal die volgende pryse ontvang:
- Eerste prys: R6 000 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
- Tweede prys: R4 000 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
- Derde prys: R2 500 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery
- Oulikste glimlag: Een van 10 Pritt-geskenkpakke ter waarde van R1 000 geborg deur Pritt
- Beste houding: Een van 10 paar Toughees-skoolskoene ter waarde van R239.95 – R269.95 geborg deur Toughees