Terug-skool-toe-benodigdhede vir minder as R90

Gebruik eksklusiewe afslag en koop al jou skooluniform-noodsaaklikhede by PEP.

Is jou kleinding ’n toekomstige brandweerman, onderwyser of sjef? Laat jou kind die beste begin tot die skooljaar (en hul loopbaan) kry met hul eerste skooluniform van PEP.

Hoera vir die opwinding van ’n nuwe begin. PEP is die no. 1-skoolwinkel met afslag en lae pryse wat bydra om ’n mens te help spaar vir al die ander goed op jou inkopielys.

Jy kan jou kind se eerste skooluniform-benodigdhede vir minder as R90 koop!

Kry dié wonderlike besparings:

* Oopnekhemde vir R17,99 elk (5-6 jaar)

* Kortbroeke vir R17,99 elk (5-6 jaar)

* Voorskoolse kinderskoene vir R39,99 per paar (groottes 7 – 1)

* Meisie-enkelsokkies vir R11,99 (groottes 9-12)

* Seun-enkelsokkies vir R12,99 (groottes 9-12)

Dis verreweg die laagste pryse. Kry joune terwyl voorraad hou.

*Pryse is onderhewig aan stygings volgens grootte